Download PDF hierso: Carols – 2019 – Handout
Stilbaai 2019
Carols by Candlelight
Kerssangdiens
1) Welcome & Prayer
2) Voorlesing #1: Galasiërs 4:3-7
3) Sang-item: Kom Alle Getroues
4) Sing: Kom Kinders Besing
1. Kom, kinders, besing met ‘n vrolike stem
die wonder van God in die stad Betlehem,
want daar is die Heiland gebore, dié nag,
die hoop van die wêreld, deur eeue verwag.
3. In need’rige krip was sy bedjie berei –
die Kind wat die harte van almal verbly.
Omhoog, uit die hemel, sing engele eer,
die herders en wyses kom kniel voor Hom neer.
4. Ons bring soos die herders en engele weer
aan Hom alle hulde, ons Heiland en Heer.
Verlos van die sonde, besing ons tesaam
die roem en die eer van sy heerlike Naam.
4) Sing: Die Heiland is gebore
1. Die Heiland is gebore, soos eeue reeds voorspel.
Daar in die stad van Dawid word Hy Immanuel.
Met blye hemelkore wil ons ook juig en sing:
Ons Heiland is gebore – dis Hy wat redding bring!
2. Die Lig kom na die wêreld in Jesus Christus, Heer
Uit liefde vir die mensdom daal Hy as dienskneg neer.
So lief het God die wêreld, Hy gee vir ons sy Seun –
só word Hy ons Verlosser, ons Middelaar en Steun.
3. Wie glo in Jesus Christus, word nou sy eiendom.
Hy gee die reg tot kindskap aan dié wat glo in Hom.
Juis daarom juig ons harte opnuut dié Kersfeestyd:
Ons Heiland is gebore – vertel dit wêreldwyd.
5) Sing: Away in a manger
1. Away in a manger, no crib for a bed,
the little Lord Jesus laid down his sweet head.
The stars in the bright sky looked down where he lay,
the little Lord Jesus asleep on the hay.
3. Be near me, Lord Jesus; I ask Thee to stay
close by me for ever, and love me I pray.
Bless all the dear children in Thy tender care,
and fit us for heaven to live with Thee there.
6) Al Was Ek Nie daar Nie.
1. Al was ek nie daar nie ek weet dit is waar
Die krip en Maria met die Kindjie by haar
Dis asof die engel die boodskap nog bring
Van Jesus, Sy vrede wat harte laat sing
2 Al was ek nie daar nie ek weet dit is so
Die herders en wyses het dit eerste geglo
En deur al die jare bou Jesus Sy kerk:
Die Gees en die Woord kom geloof in ons werk
3. Al kan ek Hom nie sien nie tog weet ek Hy’s daar,
omdat ek God’s liefde in my lewe ervaar.
O kom nou, Heer Jesus en maak my hart skoon,
dat U ook as Koning in my kan kom woon.
7) Reading #2: Isaiah 9:2-7
8) Sang Item: Little Drummer Boy
9) Sing: O Holy Night
1. O holy night! The stars are brightly shining
It is the night of our dear Saviour’s birth
Long lay the world in sin and error pining
‘Til He appeared and the soul felt its worth
A thrill of hope the weary world rejoices
For yonder breaks a new and glorious morn
Fall on your knees; O hear the angel voices!
O night divine, O night when Christ was born
O night, O holy night, O night divine!
2. Truly He taught us to love one another;
His law is love and His gospel is peace
Chains shall He break, for the slave is our brother
And in His name all oppression shall cease
Sweet hymns of joy in grateful chorus raise we
Let all within us praise His holy name
Christ is the Lord; O praise His name forever!
His power and glory evermore proclaim
His power and glory evermore proclaim
10) Sing: O come all ye faithful
1. O come, all ye faithful,
joyful and triumphant
O come ye, O come ye to Bethlehem
Come and behold Him,
Born the King of angels
O come, let us adore Him 3x
Christ the Lord
2. Sing choirs of angels,
sing in exultation,
Sing all ye citizens of Heaven above!
Glory to God,
in the highest!
3. Yea, Lord, we greet Thee,
born this happy morning,
Jesus to thee be all glory giv’n:
Word of the Father,
now in flesh appearing
10) Sing: Once in Royal David’s city
1. Once in royal David’s city,
Stood a lowly cattle shed,
Where a mother laid her Baby,
In a manger for His bed.
Mary was that mother mild,
Jesus Christ – her little child.
2. He came down to earth from heaven,
Who is God and Lord of all,
And His shelter was a stable,
And His cradle was a stall:
With the poor and meek and lowly
Lived on earth our Saviour holy.
3. And our eyes at last shall see Him,
Through His own redeeming love,
For that Child so dear and gentle
Is our Lord in Heav’n above,
And He Leads His children on
To the place where He is gone
11) Sing: O die Goeie Tyding
1. O die goeie tyding, o die blye tyding –
helder klink dit met Kersfeestyd:
Diep was ons verlore,Christus is gebore.
Juig dan, almal, jubel oor die saligheid!
2. O die goeie tyding, O die blye tyding
kom met krag in die Kersfeestyd:
Hy, die Hemelkoning,
maak by mense woning –
Hy, gebore in die volheid van die tyd!
3. O die goeie tyding, o die blye tyding –
oral hoor ons: Dis Kersfeestyd.
Blye jubelkore, loof die Kind, gebore.
Juig nou mensdom, prys Hom tot in ewigheid!
12) Sing: Hoor die blye Eng’lelied
1. Hoor die blye eng’lelied
aan die Koningseun gebied:
“Vrede op aarde – God die eer –
Hy daal tot die sondaar neer.”
Almal wat hom liefhet, sing
om Hom lof en dank te bring!
Almal, juig met hart en stem:
God word mens in Betlehem.
Hoor die blye eng’lelied
aan die Koningseun gebied.
2. Christus ewig God en Heer
Christus daar omhoog vereer
In die volheid van die tyd
word Hy mens in need’righeid
Sondelose Lam van God
kom aanvaar die mens se lot
Hy, met mense saamgetel
ware God – Immanuel!
Ook die aarde bring Hom eer –
Christus ewig God en Heer
3. Jesus, ware Vredevors,
kom vir Hom ‘n volk verlos.
Wêreldwyd, in elke land
kom bevryding deur sy hand.
In ons nood het Hy gedaal,
vir ons lewe duur betaal.
Vrygemaak, deur Hom gevind,
is ek ook nou koningskind!
Almal deur sy koms verlos,
dank en loof die Vredevors!
13) Voorlesing #3 Lukas 2:1-7
#4 Lukas 2:8-20
14) Sing: Joy to the World
1. Joy to the world. The Lord is come
Let earth receive her King
Let every heart prepare Him room
And Heaven and nature sing 2x
And Heaven….. and Heav’n
And nature sing
2. Joy to the earth! The Saviour reigns;
Let men their songs employ;
while fields and floods, rocks, hils and plains
Repeat the sounding joy, 2x
Repeat, repeat the sounding joy.
3. He rules the world with truth and grace
And makes the nations prove
The glories of His righteousness,
And wonders of His love, 2x
And wonders, wonders of his love.
15) Sing: Herders op die ope velde
1. Herders op die ope velde
het dié nag die eng’lekoor
met die blye evangelie
uit die hemel aangehoor:
Kom, loof die Heer,
loof die Heer,
loof die Here God
in die hoogste heem’le.
Kom, loof die Heer,
loof die Heer,
loof die Here God
in die hoogste hemele.
2. Met hul harte vol van vreugde
praat hul van die Jesuskind:
Herder vir die mens op aarde
wat verdwaaldes soek en vind.
3. Ere in die hoogste hemel,
klink dit nou die wêreld deur:
Liefde, vrede, welbehae
daal in Jesus tot ons neer.
16) Sing: O Christus ons Verlange
1. O Christus, ons verlange,
U het ons heil gebring.
Sal ooit ons jubelsange
u lof na waarde sing?
Vervul in welbehae
ons harte met u Gees;
skenk ons in hierdie dae
‘n ware Christusfees.
2. U wat as Hemelkoning
in heerlikheid regeer,
maak onder mense woning;
daal as ‘n dienskneg neer –
en herders vind ‘n Herder
oor wie hul dankbaar juig;
en wyses vind dié Wysheid
voor wie hul biddend buig.
3. Soos kinders met “hosannas”
hul Koning bly ontmoet,
en Sion sy Messias
met jubels kon begroet –
só wil my lied u vrede,
u heerskappy besing;
my lof- en dankgebede
U juigend hulde bring.
17) Reading: Colossians 1:15-20
18) Steek kerse aan.
Light candles
19) Taking up gift for Ouma Lena se Huis
20) Voorlesing: Openb 22:12-14
21) Sing: Somerkersfees
1. Welkom, o stille nag van vrede,
Onder die suiderkruis,
Wyl stemme uit die ou verlede
oor sterrevelde ruis:
Kersfees kom,
Kersfees kom –
Gee aan God die eer.
Skenk ons ‘n helder
Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.
2. Hoor jy hoe sag die klokke beier
in eeue-oue taal.
Kyk, selfs die nagtelike swye
vertel die ou verhaal.
3. Voel jy ook nou Sy warm liefde
as ons die dag gedenk,
toe Hy sy Seun aan ons gegee het –
ons grootste Kersgeskenk.
23) Sing: Silent Night
1. Silent night! Holy night!
All is calm, all is bright
Round yon virgin mother and Child
Holy infant, so tender and mild,
Sleep in heavenly peace,
Sleep in heavenly peace
2. Silent night, Holy night
Shepherds quake, at the sight
Glories stream from heaven above
Heavenly, hosts sing “Alleluiah!”
Christ the Savior is born,
Christ the Savior is born
3. Silent night! Holy night!
Son of God, love’s pure light,
Radiant beams from Thy holy face
With the dawn of redeeming grace
Jesus Lord at Thy birth,
Jesus Lord at Thy birth.
24) Sing: Stille nag
1. Stille nag, heilige nag!
Jesuskind, lank verwag,
Lig uit Lig, uit die Vader se ryk,
word uit liefde aan mense gelyk.
Loof die hemelse Kind! 2x
2. Stille nag, heilige nag!
Hemelvors, ons gee ag
op die lied van die engelekoor.
Herders het dit die eerste gehoor:
Juig, die Redder is daar! 2x
3. Stille nag, heilige nag!
Jesus, Heer, voor u mag,
voor u ryk moet die duisternis swig;
tot in ewigheid bly U die lig –
Heer, gebore vir ons! 2X
24) Afsluiting: Gebed
All money collected will be donated to:
Alle geld ingesamel gaan aan:
Ouma Lena se Huis in Melkhoutfontein
Baie dankie aan
Trifire Youth Band
vir die musiek
* Treasure Hunt Lappiesbaai Beach
Friday 27 Dec, 10am
* Strand Krieket Lappiesbaai Strand Saterday 28 Dec, 9am
* Strand Sokker Lappiesbaai Strand Saterday 28 Dec, 11am
* Praise&Worship Amphitheatre
Tuesday 31 Dec, 7pm