


1) Al was ek nie daar nie
1. Al was ek nie daar nie,
ek weet dit is waar
Die krip en Maria
en die kindjie by haar
Dis of ek die engel
die boodskap hoor bring
Van Jesus se vrede
wat harte laat sing
2. Al was ek nie daar nie,
ek weet dit is so
Die herders en wyses
het dit eerste geglo
En deur al die jare
bou Jesus sy kerk
Die Gees en en die Woord
kom geloof in ons werk
2) Kom kinders besing met ‘n vrolike stem
1. Kom kinders besing
met ‘n vrolike stem
Die wonder van God
in die stad Bethlehem
Want daar is die Heiland
gebore die nag
Die hoop van die wêreld
deur eeue verwag
2. Geringe klein dorpie
in duister gehul
‘n heilswoord is deur
die geboorte vervul
Die lig van die wêreld,
die God’like kind
Is Jesus in wie ons
die saligheid vind
3. Ons bring soos die herders
en engele weer
Aan Hom alle hulde
ons Heiland en Heer
Verlos van die sonde,
besing ons tesaam
Die roem en die eer
van sy heerlike naam
3) Kom alle getroues
1.Kom alle getroues,
vrolik en vol vreugde
O kom in die gees
nou na Bethlehem
Loof daardie kindjie
tot ons heil gebore
Kom buig daar in aanbidding (x3)
Voor Jesus die Heer!
2.’n Kind is gebore,
loof die God van liefde
Hy kom ons verlos,
Hy is wonderbaar
Raadsman en sterke,
God en Vors van Vrede!
Kom buig daar in aanbidding (x3)
Voor Jesus die Heer!
3.Kom lofsing die Here,
want Hy is ons koning
Vir ons word Hy mens
en oorwin die dood.
Hy heers met reg in
die hemel en op aarde.
Kom buig daar in aanbidding (x3)
Voor Jesus die Heer!
4) Herders op die ope velde
1.Herders op die ope velde
Het die nag die eng’lekoor
Met die blye evangelie
Uit die hemel aangehoor
Koor:
Kom, loof die Heer,
loof die Heer
Loof die Here God,
in die hoogste heem’le
Kom loof die Heer,
loof die Heer
Loof die Here God
in die hoogste hemele!
2.Met hul harte vol van vreugde
Praat hul van die Jesuskind
Herder vir die mens op aarde
Wat verdwaaldes soek en vind
3.Ere in die hoogste hemel
Klink dit nou die wêreld deur
Liefde, vrede, welbehae
Daal in Jesus tot on sneer
5) BOODSKAP
6) Welkom o, stille nag van vrede
1.Welkom o stille nag van vrede
Onder die Suiderkruis
Wyl stemme uit die ou verlede
Oor sterrevelde ruis
Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk ons ‘n helder
somerskersfees
In hierdie land o Heer
2.Hoor jy hoe sag die klokke beier
In eeue-oue taal
Kyk selfs die nagtelike swye
Vertel die ou verhaal
Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk ons ‘n helder
somerskersfees
In hierdie land o Heer
3.Voel jy ook nou Sy warm liefde
As ons die dag gedenk
Toe Hy Sy Seun aan ons gegee het
Ons grootste kersgeskenk
Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk ons ‘n helder
somerskersfees
In hierdie land o Heer
6) Stille nag, heilige nag
1.Stille nag, heilige nag
Jesuskind, lank verwag
Lig uit lig uit die Vader se ryk
Word uit liefde aan mense gelyk
Loof die hemelse kind
Loof die hemelse kind
2.Stille nag, heilige nag
Hemelvors, ons gee ag
Op die lied van die engelekoor
Herders het dit die eerste gehoor
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!
3. Stille nag, heilige nag
Jesus, Heer voor u mag
Voor U ryk moet die duisternis swig
Tot in ewigheid bly die lig
Juig, die Redder is daar! X3
7) Oorwinningslied
1. Ek sien in my gees die glorie
En die almag van die Heer
Die Allerhoogste wat in liefde
Oor sy Koninkryk regeer
Hy’t belowe aan die einde
Op die wolke kom Hy weer
Hy is Koning, Hy regeer
C: Loof Hom, prys Hom,
halleluja (3x)
Hy is Koning, Hy regeer
2. Die Here is ons vesting
Wat vir altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens
Wat in geloof na Hom toe gaan
Hy’s ons skuiling,
Hy’s ons wapen,
Hy’t die vyand reeds verslaan
Hy is die rots wat ewig staan
C: Loof Hom, prys Hom,
halleluja (3x)
Hy is die rots wat ewig staan
3. Kom deel nou in ons loflied
Hef jou hande op na bo
Blaas basuine, slaan op dromme
En kom dans voor God se oë
Kom leef in die oorwinning
Van sy Woord waarin ons glo
want sy Woord sal ewig staan
C: Loof Hom, prys Hom,
halleluja (3x)
Want Sy Woord sal ewig staan 2x
Sy Woord sal ewig staan.
Prediker: Willie van Staden
Kerkdiens gelei deur: Stillbaai Baptiste Kerk (http://stillbaybaptist.co.za)
Vrywillige kollekte by Kersdiens vandag gaan vir:
Durbanville Baptist Church Life Trust
Ondersteuning van 30 afgetrede pastore / sendelinge en/of hul gades wat onder desperate of moeilike omstandighede leef. (Tans word ‘n moontlike verdere 15 begunstigdes ondersoek)
Vir meer inligting sien: www.durbanvillebaptist.com/life-trust/
DBC LIFE TRUST
PBO No: 930026524
Registration No: IT 5091/2007
Bank Account: ABSA Cheque Account No: 40-7030-4163
Branch: Tyger Manor

1) Welcome & Gebed
2) Bybel Voorlesing #1: Isaiah 9:2,6,7, Lukas 1:76-79
3) Joy to the World
1. Joy to the world.
The Lord is come
Let earth receive her King
Let ev’ry heart prepare Him room
And heav’n and nature sing 2x
And heav’n….. and heav’n
And nature sing
2. Joy to the earth!
The Saviour reigns;
Let men their songs employ;
while fields and floods,
rocks, hills and plains
Repeat the sounding joy, 2x
Repeat, repeat the sounding joy
3. He rules the world
with truth and grace
And makes the nations prove
The glories of His righteousness,
And wonders of His love, 2x
And won-ders, won-ders of his love.
4) Go Tell it on the Mountain
C. Go, tell it on the moun-tain
O-ver the hills and ev’-rywhere
Go, tell it on the moun-tain
That Je-sus Christ is born!
1. While shepherds kept their watching
O’er si-lent flocks by night
Behold throughout the heavens
There shone a holy light
2. The shepherds feared and trembled
When lo! Above the Earth
Rang out the angel chorus`
That hailed our Saviour’s birth
3. Down in a lowly manger
Our humble Christ was born
And God sent us salvation
That blessed Christmas morn
5) Al Was Ek Nie Daar Nie.
1. Al was ek nie daar nie
ek weet dit is waar
Die krip en Maria
met die Kindjie by haar
Dis of ek die engel
die boodskap hoor bring
Van Jesus se vrede
wat harte laat sing
2 Al was ek nie daar nie
ek weet dit is so
Die herders en wyses
het dit eerste geglo
En deur al die jare
bou Jesus Sy kerk:
Die Gees en die Woord
kom geloof in ons werk
6) Kom Kinders Besing
1. Kom, kinders, besing
met ‘n vrolike stem
die wonder van God
in die stad Betlehem,
want daar is die Heiland gebore, dié nag,
die hoop van die wêreld,
deur eeue verwag.
2. Geringe klein dorpie
in duister gehul,
‘n heilswoord is deur
dié geboorte vervul:
Die lig van die wêreld,
die God’like Kind,
is Jesus in wie ons
die saligheid vind!
4. Ons bring soos die
herders en engele weer
aan Hom alle hulde,
ons Heiland en Heer.
Verlos van die sonde,
besing ons tesaam
die roem en die eer
van sy heerlike Naam.
7) Bible Reading #2: Psalm 107:13–22
8) O Come All Ye Faithful
1. O come, all ye faithful,
joyful and triumphant
O come ye, O come ye to Bethlehem
Come and behold Him,
Born the King of angels
C: O come, let us adore Him 3x
Christ the Lord
2. Sing choirs of angels,
sing in exultation,
Sing all ye citizens of Heaven above!
Glory to God,
in the highest!
3. Yea, Lord, we greet Thee,
born this happy morning,
Jesus to thee be all glory giv’n:
Word of the Father,
now in flesh appearing
9) As ek in die aand na sterre kyk
As ek in die aand
na sterre kyk
Of die geure
van die blomme ruik
As ek sien hoe al die berge lyk
U’s wonderlik voorwaar
As die winde
deur die bome suis
Of as donderweer
U krag bewys
As ek in my voel
hoe lewe bruis
U’s wonderlik voorwaar
As ek sien hoe U
met mense werk
Met U liefde
sonder maat of perk
As ek voel hoe U
my lewe versterk
Dan weet ek U is meer
as bloot maar net ‘n Heer
wat…
Ver daar bowe
in die wolke troon
U’s die Heer wat altyd
in my woon
Daarom voel my hele
lewe skoon
U’s wonderlik woorwaar
10) Herders Op Die Ope Velde
1. Herders op die ope velde
het dié nag die eng’lekoor
met die blye evangelie
uit die hemel aangehoor:
C: Kom, loof die Heer,
loof die Heer,
loof die Here God
in die hoogste heem’le.
Kom, loof die Heer,
loof die Heer,
loof die Here God
in die hoogste hemele.
(Einde: Glo———ria
In die hoogste hemele x2)
2. Met hul harte
vol van vreugde
praat hul van die Jesuskind:
Herder vir die mens op aarde
wat verdwaaldes soek en vind.
3. Ere in die hoogste hemel,
klink dit nou die wêreld deur:
Liefde, vrede, welbehae
daal in Jesus tot ons neer.
11) Bybel voorlesing #3: Romeine 5:1-5
12) Turn your eyes upon Jesus
1. Turn your eyes upon Jesus
Look full in His wonderful face
And the things of earth will grow strangely dim
In the light of His glory and grace
2. Turn your eyes to the hillside
Where justice and mercy embraced
There the Son of God gave His life for us
And our measureless debt was erased
C: Jesus, to You we lift our eyes
Jesus, our glory and our prize
We adore You, behold You,
our Saviour ever true
Oh Jesus, we turn our eyes
to You
3 Turn your eyes to the morning
And see Christ the Lion awake
What a glorious dawn, fear of death is gone
For we carry His life in our veins
4. Turn your eyes to the heavens
Our King will return for His own
Every knee will bow, every tongue will shout,
‘All glory to Jesus alone!’
13) I lift my Voice
I lift my voice
To the coming King
To the great “I am”
To You I sing
For You’re the One
Who reigns within my heart
I will serve no other god
Nor any other treasure
For You are my heart’s desire
Your Spirit without measure
Unto Your Name I will bring
My sacrifice
14) Ek Roem U naam
1. Ek roem U naam,
ek wil graag sing
Ek wil U eer, U hulde bring,
Want daar is trou
en liefde by U, Heer
C. Ek wil voor U almag buig
Met my hele hart getuig
Van U groot ontferming
Genade vir ‘n sterfling
Ja, daar is geen einde aan U liefde nie
2. My diepste nood,
bring ek voor U
Ek bid tot U, ek vra U, Heer
Sien my tog raak,
genees my grootste seer
15) O Heer my God
O Heer my God
as ek in eerbied wonder
En al U werke
elke dag aanskou
Die son en maan,
die aarde, sterre, wolke,
Hoe U dit elke dag
so onderhou
Dan moet ek juig,
my Redder en my God!
Hoe groot is U, hoe groot is U!
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer
U grote Naam!
Ek sien die veld – die bosse, berge, vlaktes
Ek hoor hoe fluister
grasse, stroom en wind
O Heer, U sorg vir klein,
vir groot, vir alles
en U sorg dag na dag
vir my, U kind.
Dan moet ek juig,
my Redder en my God!
Hoe groot is U, hoe groot is U!
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer
U grote Naam!
U maak ons deel
van al U grootse werke.
U laat ons bid, Heer,
dat U ryk mag kom.
En kom U weer,
in heerlikheid op wolke,
maak U volkome
nuut U eiendom.
Dan moet ek juig,
my Redder en my God!
Hoe groot is U, hoe groot is U!
Want deur die hele skepping klink dit saam
Hoe heerlik Heer U grote Naam!
16) Oorwinningslied
1. Ek sien in my gees die glorie
En die almag van die Heer
Die Allerhoogste wat in liefde
Oor sy Koninkryk regeer
Hy’t belowe aan die einde
Op die wolke kom Hy weer
Hy’s Koning Hy regeer
C: Loof Hom, prys Hom,
halleluja (3x)
Hy’s Koning Hy regeer
2 Die Here is ons vesting
Wat vir altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens
Wat in geloof na Hom toe gaan
Hy’s ons skuiling,
Hy’s ons wapen,
Hy’t die vyand reeds verslaan
Hy’s die rots wat ewig staan
C: Loof Hom, prys Hom,
halleluja (3x)
Hy’s die rots wat ewig staan
3. Kom deel nou in ons loflied
Hef jou hande op na bo
Blaas basuine, slaan op dromme
En kom dans voor God se oë
Kom leef in die oorwinning
Van sy Woord waarin ons glo
want sy Woord sal ewig staan
C: Loof Hom, prys Hom,
halleluja (3x)
Want Sy Woord sal ewig staan 2x
Sy Woord sal ewig staan.
17) Collection for Kwikkies and light lamps / glowsticks.
All money collected goes to: KWIKKIES
Alle donasis gaan vir: KWIKKIES
https://jagersbosch.org.za/kwikkies/
In the heart of Melkhoutfontein, the Jagersbosch Kwikkies Adult Day-Care Centre is a sanctuary for over 20 adults living with physical and mental disabilities.
18) Bible reading #4: Acts 26:15–18
19) Somerkersfees
1. Welkom, o stille nag van vrede,
Onder die suiderkruis,
Wyl stemme uit die ou verlede
oor sterrevelde ruis:
C: Kersfees kom,
Kersfees kom –
Gee aan God die eer.
Skenk ons ‘n helder Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.
2. Hoor jy hoe sag
die klokke beier
in eeue-oue taal.
Kyk, selfs die nagtelike swye
vertel die ou verhaal.
C: Kersfees kom,
Kersfees kom –
Gee aan God die eer.
Skenk ons ‘n helder Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.
3. Voel jy ook nou
Sy warm liefde
as ons die dag gedenk,
toe Hy sy Seun
aan ons gegee het –
ons grootste Kersgeskenk.
C: Christus kom,
Christus kom –
Gee aan God die eer.
Skenk ons ‘n helder Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.
20) Silent Night
1. Silent night! Holy night!
All is calm, all is bright
Round yon virgin mother and Child
Holy infant, so tender and mild,
Sleep in heavenly peace,
Sleep in heavenly peace
2. Silent night! Holy night!
Son of God, love’s pure light,
Radiant beams from Thy holy face
With the dawn of redeeming grace
Jesus Lord at Thy birth,
Jesus Lord at Thy birth.
20) Stille Nag
1. Stille nag, heilige nag!
Jesuskind, lank verwag,
Lig uit Lig, uit die Vader se ryk,
word uit liefde aan mense gelyk.
Loof die hemelse Kind! 2x
2. Stille nag, heilige nag!
Hemelvors, ons gee ag
op die lied van die engelekoor.
Herders het dit die eerste gehoor:
Juig, die Redder is daar! 2x
21) Here Redder, Groot en Magtig
Here, Redder, groot en magtig
U oorskou ons lewenspad
In U liefde en genade
het U ook my hand kom vat
Heer U leiding bring bevryding,
U het ook my hand kom vat
U het ook my hand kom vat
Lei my Heer
na die bestemming
in U woord my opgedra
Laat my leef
en werk met vreugde
want dit sal volharding vra
Heer U leiding bring bevryding,
al ons skuld het U gedra
Al ons skuld het U gedra
Guide me O Thou great Jehovah
Pilgrim through this barren land
I am weak, but Thou art mighty
Hold me with Thy pow’rful hand
Bread of heaven Bread of heaven
Feed me now and ever more
Feed me now and ever more
22) Afsluiting: Gebed
Register now for King’s Kids Week 2025!
http://kingskids.org.za/kkw2025


Promo video:
https://www.youtube.com/watch?v=_AQ4FzXrzTI

Al was ek nie daar nie
1.Al was ek nie daar nie,
ek weet dit is waar
Die krip en Maria
en die kindjie by haar
Dis of ek die engel
die boodskap hoor bring
Van Jesus se vrede
wat harte laat sing
2.Al was ek nie daar nie,
ek weet dit is so
Die herders en wyses
het dit eeste geglo
En deur al die jare
bou Jesus sy kerk
Die Gees en en die Woord
kom geloof in ons werk
Kom kinders besing met ‘n vrolike stem
1.Kom kinders besing
met ‘n vrolike stem
Die wonder van God
in die stad Bethlehem
Want daar is die Heiland
gebore die nag
Die hoop van die wêreld
deur eeue verwag
2.Geringe klein dorpie
in duister gehul
‘n heilswoord is deur
die geboorte vervul
Die lig van die wêreld,
die God’like kind
Is Jesus in wie ons
die saligheid vind
4.Ons bring soos die herders
en engele weer
Aan Hom alle hulde
ons Heiland en Heer
Verlos van die sonde,
besing ons tesaam
Die roem en die eer
van sy heerlike naam
In die stad van Koning Dawid
1.In die stad van Koning Dawid,
in die nederige stal
In ‘n krip lê daar ‘n kindjie,
koning van die groot heelal
Jesus Christus God en Heer
aan U Koningskind ons eer
2.Hy kom woon hier onder mense,
Hy kom red hul van die dood
Hul wat in Hom glo,
Hom aanneem,
die verlos Hy uit hul nood
Jesus Christus God en Heer
aan U Koningskind ons eer
3.Eenmaal sal Hy as die regter,
in sy Koningsmajesteit
Weer verskyn vanuit die hemel
in volmaakte heerlikheid
Jesus Christus God en Heer
aan U Koningskind ons eer
Kom alle getroues
1.Kom alle getroues,
vrolik en vol vreugde
O kom in die gees
nou na Bethlehem
Loof daardie kindjie
tot ons heil gebore
Kom buig daar in aanbidding (x3)
Voor Jesus die Heer!
2.’n Kind is gebore,
loof die God van liefde
Hy kom ons verlos,
Hy is wonderbaar
Raadsman en sterke,
God en Vors van Vrede!
Ons buig in blye aanbidding (x3)
Verlosser en Heer!
Herders op die ope velde
1.Herders op die ope velde
Het die nag die eng’lekoor
Met die blye evangelie
Uit die hemel aangehoor
Koor:
Kom, loof die Heer,
loof die Heer
Loof die Here God,
in die hoogste heem’le
Kom loof die Heer,
loof die Heer
Loof die Here God
in die hoogste hemele!
2.Met hul harte vol van vreugde
Praat hul van die Jesuskind
Herder vir die mens op aarde
Wat verdwaaldes soek en vind
3.Ere in die hoogste hemel
Klink dit nou die wêreld deur
Liefde, vrede, welbehae
Daal in Jesus tot on sneer
Welkom o, stille nag van vrede
1.Welkom o stille nag van vrede
Onder die Suiderkruis
Wyl stemme uit die ou verlede
Oor sterrevelde ruis
Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk ons ‘n helder
somerskersfees
In hierdie land o Heer
2.Hoor jy hoe sag die klokke beier
In eeue-oue taal
Kyk selfs die nagtelike swye
Vertel die ou verhaal
Kersfees kom, Kersfees kom
Gee aan God die eer
Skenk ons ‘n helder somerskersfees
In hierdie land o Heer
3.Voel jy ook nou Sy warm liefde
As ons die dag gedenk
Toe Hy Sy Seun aan ons gegee het
Ons grootste kersgeskenk
Christus kom, Christus kom
Gee aan God die eer
Skenk ons ‘n helder somerskersfees
In hierdie land o Heer
Stille nag, heilige nag
1.Stille nag, heilige nag
Jesuskind, lank verwag
Lig uit lig uit die Vader se ryk
Word uit liefde aan mense gelyk
Loof die hemelse kind
Loof die hemelse kind
2.Stille nag, heilige nag
Hemelvors, ons gee ag
Op die lied van die engelekoor
Herders het dit die eerste gehoor
Juig die Redder is daar
Juig die Redder is daar!
3.Stille nag, heilige nag
Jesus, Heer voor u mag
Voor U ryk moet die duisternis swig
Tot in ewigheid bly die lig
Heer gebore vir ons
Heer gebore vir ons!
BOODSKAP
O die goeie tyding!
O die goeie tyding,
o die blye tyding
Helder klink dit met Kersfeestyd
Diep was ons verlore,
Christus is gebore
Juig dan almal,
jubel oor die saligheid
O die goeie tyding,
o die blye tyding
Kom met krag in die Kersfeestyd
Hy, die Hemelkoning,
maak by mense woning
Hy gebore
in die volheid van die tyd!
3. O die goeie tyding,
o die blye tyding
Oral hoor ons: dis Kersfeestyd!
Blye jubelkore,
loof die Kind gebore
Juig nou mensdom ,
prys Hom tot in ewigheid!
Kerkdiens gelei deur:
Still Bay Baptiste Kerk (http://stillbaybaptist.co.za)
Prediker: Ettienne Basson
Lofprysing: Abrie & Ronel Du Preez
Vrywillige kollekte by Kersdiens vandag gaan vir:
Durbanville Baptist Life Trust
Ondersteuning van 39 afgetrede pastore / sendelinge en/of hul gades wat onder desperate of moeilike omstandighede leef.
Vir meer inligting sien: www.durbanvillebaptist.com/life-trust/
Sunday 22 Dec 7pm @ Amphitheatre @ Lapskuit Stilbaai

1) Intro: “Christmas Day”
Joy to the world on a night like no other
Emmanuel, God is with us
Beggars and kings let us come and adore Him
Rest in His peace and bow before Him
Chorus:
Sing all ye people the Lord Almighty reigns
Sing every creature of God come bless his name
For He is good, for He is good
He was born to conquer the grave
Light of the world, the reason for Christmas day
Stars we have seen over deserts and oceans
The darkness was deep, but never hopeless
Redemption came and his name is Jesus
Chorus
From the mountains
we will shout it out
For the Lord our
God Almighty reigns
He is with us,
He is with us now
For the Lord
our God Almighty reigns x2
Chorus
2) Welcome & Gebed
3) Bible Reading: Lukas 2:8-14
4) Joy to the World
Joy to the world,
the Lord is come
Let earth receive her King
Let every heart
prepare Him room
And Heaven and
nature sing x2
And Heaven, and Heaven, and nature sing
Joy to the Earth,
the Saviour reigns
Let all their songs employ
While fields and floods,
rocks, hills and plains
Repeat the sounding joy x2
Repeat, repeat,
the sounding joy
Joy, unspeakable joy!
Overflowing well
No tongue can tell
Joy, unspeakable joy!
Rises in my soul,
never lets me go
He rules the world
with truth and grace
And makes the nations prove
The glories of His righteousness
And wonders of His love x2
And wonders, wonders,
of His love.
Joy, unspeakable joy!
Overflowing well
No tongue can tell
Joy, unspeakable joy!
Rises in my soul,
never lets me go
5) Herders op die ope velde
Herders op die ope velde,
het dié nag die englekoor
met die blye evangelie,
uit die hemel aangehoor
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God
in die hoogste heem’le.
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God
in die hoogste hemele.
Met hul harte vol van vreugde, praat hul van die Jesuskind
Herder vir die mens op aarde, wat verdwaaldes soek en vind.
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God
in die hoogste heem’le.
Kom, loof die Heer, loof die Heer, loof die Here God
in die hoogste hemele.
Kom loof die Heer x2
Laat alles wat asem het
Die Here loof
6) Mary’s boy child
Long time ago in Bethlehem,
so the Holy Bible say
Mary’s boy child, Jesus Christ,
was born on Christmas Day.
Hark now hear the angels sing, a king was born today
And man will live forevermore because of Christmas Day.
While shepherds watched their flock by night,
They saw a bright new shining star;
they heard a choir sing a song
The music seemed to come from afar.
Hark now hear the angels sing, a king was born today
And man will live forevermore because of Christmas Day.
Now Joseph and his wife, Mary,
came to Bethlehem that night,
They found no place to bear her child,
not a single room was in sight.
And then they found a little nook
in a stable all forlorn,
And in a manger cold and dark,
Mary’s little boy was born.
Hark now hear the angels sing, a king was born today
And man will live forevermore because of Christmas Day x2
7) Bible Reading: Isaiah 9:6-7
8) Al was ek nie daar nie
Al was ek nie daar nie,
ek weet dit is waar
Die krip en Maria met
die kindjie by haar
Dis asof die engel
die boodskap nog bring
Van Jesus se vrede
wat harte laat sing x2
Al was ek nie daar nie
ek weet dit is so
Die herders en wyses
het dit eerste geglo
En deur al die jare
bou Jesus Sy kerk
Die Gees en die Woord
kom geloof in ons werk
Al was ek nie daar nie,
ek weet dit is waar
Die krip en Maria met die kindjie by haar
Dis asof die engel die boodskap nog bring
Van Jesus se vrede
wat harte laat sing
9) Oh holy night / His Name
Oh holy night,
the stars are brightly shining
It is the night of our dear Saviour’s birth
Long lay the world
in sin and error pining
Till He appeared and the soul felt its worth
A thrill of hope,
the weary soul rejoices
For yonder breaks a new and glorious morn
Fall on your knees,
oh, hear the angel voices
Oh night divine,
oh night when Christ was born
Oh night divine,
oh night, oh night divine.
(Repeat from the top)
Your Name shall be
wonderful, Counselor
Your Name shall be
everlasting Father
Your Name shall be
Prince of Peace, mighty God
Your Name shall be Emmanuel
10) Jesus groot bo almal
Jesus, groot bo almal
Sterke Verlosser,
Magtige Heer en Heiland
Immanuël, God is met ons
Reddende Here, Lewende Woord
En ek wil U naam besing,
vir U my lewe bring
En ek wil U naam besing,
heilige Heer
11) Kom kinders besing
Kom kinders besing
met ‘n vrolike stem
Die wonder van God
in die stad Bethlehem
Want daar is die Heiland
gebore die nag
Die hoop van die wêreld
deur eeue verwag
Geringe klein dorpie
in duister gehul
‘n Heilswoord is deur
die geboorte vervul
Die lig van die wêreld,
die God’like kind
Is Jesus in wie ons die
saligheid vind
Ons bring soos die herders
en engele weer
Aan Hom alle hulde,
ons Heiland en Heer
Verlos van die sonde,
besing ons tesaam
Die roem en die eer van sy heerlike Naam
12) Bible Reading: Psalm 22:23-27
13) Oh come let us adore
Oh come let us adore Him x3
Christ the Lord
Want U alleen is waardig x3
Christus die Heer
We give You all the glory x3
Christ the Lord
Kom buig nou in aanbidding x3
Voor Jesus ons Heer
14) Agnus Dei
Holy, holy
are You Lord God Almighty
Worthy is the Lamb x2
You are holy, holy
are You Lord God Almighty
Worthy is the Lamb x2
Amen
And the angels cry holy
All creation cries holy
You are lifted high holy
Holy forever
Your name is the highest
Your name is the greatest
Your name
stands above them all
And the angels cry holy
All creation cries holy
You are lifted high holy
Holy forever
15) You are worthy of it all
All the saints and angels,
bow before Your throne
All the elders cast
their crowns before the
Lamb of God and sing
You are worthy of it all
You are worthy of it all
From You are all things,
and to You are all things
You deserve the glory
Day and night,
night and day
let incense arise x4
We exalt Thee x3
Oh Lord
16) Ek weet verseker
Ek weet verseker,
dat Jesus leef
Hy het my sonde
uit liefde vergeef
Ek was verlore,
maar deur Sy bloed
Is daar nou vrede
in my gemoed
Hy is my leidsman,
Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar,
Hy is die Heer
Selfs as ek struikel
en het berou
Sal Hy vergewe, Hy bly getrou
Lig is Sy las en sag is Sy juk
Hy gee vermoeides
die ware geluk
Uit Sy genade, liefde en trou
Weet hul hoe God
Sy kinders behou
Hy is my leidsman,
Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar,
Hy is die Heer
Selfs as ek struikel
en het berou
Sal Hy vergewe,
Hy bly getrou
17) Bible Reading Isaiah 60:1-3
18) Oorwinningslied
Ek sien in my gees die glorie
en die almag van die Heer
Die Allerhoogste wat in liefde oor sy Koninkryk regeer
Hy het belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer
Hy is Koning, Hy regeer!
Loof Hom, prys Hom Halleluja, Loof Hom, prys Hom Halleluja
Loof Hom, prys Hom Halleluja, Hy is Koning, Hy regeer!
Die Here is ons Vesting
wat vir altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan
Hy’s ons skuiling,
Hy’s ons wapen,
Hy het die vyand
reeds verslaan
Hy is die Rots wat ewig staan
Loof Hom, prys Hom Halleluja, Loof Hom, prys Hom Halleluja
Loof Hom, prys Hom Halleluja, Hy is Koning, Hy regeer! X2
19) Offergawe vir Badisa.
Lampies / glowsticks aan
20) Somerkersfees
Welkom, o stille nag van vrede,
Onder die suiderkruis,
Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrehemel ruis:
Kersfees kom x2
Gee aan God die eer.
Skenk ons ‘n helder Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.
Hoor jy hoe sag die klokke beier, in eeue-oue taal.
Kyk, selfs die nagtelike swye
vertel die ou verhaal.
Kersfees kom x2
Gee aan God die eer.
Skenk ons ‘n helder Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.
Voel jy ook nou Sy warm liefde as ons die dag gedenk,
toe Hy sy Seun aan ons gegee het
– ons grootste Kersgeskenk.
Christus kom x2
Gee aan God die eer.
Skenk ons ‘n helder Somerkersfees
In hierdie land, o Heer.
21) Silent Night / Stille Nag
Silent night. Holy night
All is calm, all is bright
Round yon virgin
mother and child
Holy infant, so tender and mild
Sleep in heavenly peace x2
Stille nag, Heilige nag
Jesus kind lank verwag
Lig uit lig uit die Vader se ryk
Word uit liefde aan
mense gelyk
Loof die Hemelse kind x2
Silent night. Holy night.
Son of God, love’s pure light
Radiant beams from
thy holy face
With the dawn of
redeeming grace
Jesus Lord at Thy birth x2
Stille nag. Heilige nag.
Jesus Heer voor U mag
Voor U ryk moet die
duisternis swig
Tot in ewigheid bly U die lig
Heer gebore vir ons x2
22) Afsluiting: Gebed