SBBC Kersfees 2020

Dis jammer dat ons nie persoon bymekaar kan wees nie, maar God het ons geroep om wys te wees tydens hierdie pandemie.

Soos elke jaar gaan ons Kersdag kollekte vandag alles vir die DBC Life Trust. Al die fondse wat ons insamel vir hulle gaan gebruik word om afgetrede pastore en sendelinge by te staan. As u ‘n kontant bydra wil gee, kontak asb vir Bruce Waldek @ 076-595-9325

Klik die skakel hier onder om die Kersdiens te sien

(Die videos is in ‘n “playlist” so dit sal een na die ander speel)

Leave a comment