Kersfees Lofprysing 2023

Verwelkoming

Gebed

Bible Reading: Isaiah 9: 2, 6 – 7

AL WAS EK NIE DAAR NIE

Al was ek nie daar nie –

ek weet dit is waar:

die krip en Maria

met die Kindjie by haar.

Dis of ek die engel

die boodskap hoor bring

van Jesus se vrede,

wat harte laat sing.

Al was ek nie daar nie –

ek weet dit is só:

Die herders en wyses

het dit eerste geglo.

En deur al die jare

bou Jesus sy kerk –

Die Gees en die Woord

kom geloof in ons werk.

Away in a manger

No crib for a bed

The little Lord Jesus

Lay down His sweet head

The stars in the bright sky

Look down where He lay

The little Lord Jesus

Asleep on the hay.

Be near me, Lord Jesus

I ask Thee to stay

Close by me forever

And love me I pray

I love Thee, Lord Jesus

Look down from the sky

And stay by my side

‘Til morning is nigh.

O HOLY NIGHT

O holy night! The stars are brightly shining.

It is the night of our dear Saviour’s birth.

Long lay the world in sin and error pining

‘Till He appeared and the soul felt its worth.

A thrill of hope the weary world rejoices

For yonder breaks a new and glorious morn.

Fall on your knees! O hear the angel voices!

O night divine, o night when Christ was born.

Truly He taught us to love ons another.

His law is love and His gospel is peace.

Chains shall He break for the slave is our brother

And in His name all oppression shall cease.

Sweet hymns of joy in grateful chorus raise we.

Let all within us praise His holy name.

Christ is the Lord, o praise His name forever

His power and glory evermore proclaim

His power and glory evermore proclaim

Fall on your knees! O hear the angel voices!

O night divine, o night when Christ was born.

O night devine, o night, o night divine.

Skriflesing: Mat 1: 18b – 24

DIE HEILAND IS GEBORE

Die Heiland is gebore, soos eeue reeds voorspel.

Daar in die stad van Dawid word hy Immanuel.

Met blye hemelkore wil ons ook juig en sing:

Ons Heiland is gebore – dis Hy wat redding bring!

Die Lig kom na die wêreld in Jesus Christus, Heer.

Uit liefde vir die mensdom daal Hy as dienskneg neer.

So lief het God die wêreld, Hy gee vir ons sy Seun –

só word Hy ons Verlosser, ons Middelaar en Steun.

Wie glo in Jesus Christus, word nou Sy eiendom.

Hy gee die reg tot kindskap aan dié wat glo in Hom.

Juis daarom juig ons harte opnuut dié Kersfeestyd:

Ons Heiland is gebore –

vertel dit wêreldwyd.

Bible Reading: Luke 2: 1 – 7

O COME ALL YE FAITHFUL

O come all ye faithful,

joyful and triumphant.

O come ye, o come ye to Bethlehem.

Come and behold Him, born the King of angels.

O come let us adore Him (3X)

Christ the Lord.

Sing choirs of angels,

Sing in exultation,

Sing all ye citizens of Heaven above!

Glory to God in the highest!

O come let us adore Him (3X)

Christ the Lord.

JOY TO THE WORLD

Joy to the world, the Lord is come!

Let earth receive her King!

Let eve’ry heart prepare Him room

And Heav’n and nature sing (2X)

And Heav’n, and Heav’n and nature sing

Joy to the earth! the Saviour reigns;

Let men their songs employ;

while fields and floods, rocks, hills and plains

Repeat the sounding joy, (2X)

Repeat, repeat the sounding joy.

He rules the world with truth and grace

And makes the nations prove

The glories of His righteousness

And wonders of His love, (2X)

And wonders, wonders of His love.

Skriflesing: Luk 2: 8 – 20

HERDERS OP DIE OPE VELDE

Herders op die ope velde

Het dié nag die englekoor

Met die blye evangelie

Uit die hemel aangehoor

Kom, loof die Heer, loof die Heer

Loof die Here God in die hoogste heem’le

Kom, loof die Heer, loof die Heer

Loof die Here God in die hoogste hemele.

Met hul harte vol van vreugde

Praat hul van die Jesuskind

Herder vir die mens op aarde

Wat verdwaaldes soek en vind

Kom, loof die Heer, loof die Heer

Loof die Here God in die hoogste heem’le

Kom, loof die Heer, loof die Heer

Loof die Here God in die hoogste hemele.

Ere in die hoogste hemel

Klink dit nou die wêreld deur

Liefde, vrede, welbehae

Daal in Jesus tot ons neer

Kom, loof die Heer, loof die Heer

Loof die Here God in die hoogste heem’le

Kom, loof die Heer, loof die Heer

Loof die Here God in die hoogste hemele.

HOOR DIE BLYE ENG’LELIED / HARK! THE HERALD ANGELS SING

Hoor die blye eng’lelied aan die Koningseun gebied:

“Vrede op aarde, God die eer, Hy daal tot die sondaar neer!”

Almal wat Hom liefhet, sing om Hom lof en dank te bring!

Almal, juig met hart en stem: “God word mens in Betlehem.”

Hoor die blye eng’lelied aan die Koningseun gebied.

Jesus, ware Vredevors, kom vir Hom ‘n volk verlos.

Wêreldwyd, in elke land kom bevryding deur Sy hand.

In ons nood het Hy gedaal, vir ons lewe duur betaal.

Vrygemaak, deur Hom gevind, is ek ook nou koningskind!

Almal deur Sy koms verlos dank en loof die Vredevors!

Hark! The herald angels sing,

“Glory to the newborn King!

Peace on earth and mercy mild,

God and sinners reconciled.”

Joyful, all ye nations rise,

Join the triumph of the skies,

With th’angelic host proclaim:

“Christ is born in Bethlehem.”

Hark! The herald angels sing,

“Glory to the newborn King!”

Christ, by highest heav’n adored,

Christ, the everlasting Lord!

Late in time behold Him come,

offspring of the Virgin’s womb.

Veiled in flesh the Godhead see;

hail the incarnate Deity,

Pleased as man with man to dwell,

Jesus, our Emmanuel.

Hark! The herald angels sing,

“Glory to the newborn King!”

Bible Reading: Matthew 2: 1 – 6

OORWINNINGSLIED

Ek sien in my gees die glorie en die almag van die Heer,

die Allerhoogste wat in liefde oor Sy koninkryk regeer.

Hy’t belowe aan die einde

op die wolke kom Hy weer.

Hy is Koning, Hy regeer!

Loof Hom, prys Hom! Halleluja. (3X)

Hy is Koning. Hy regeer!

Die Here is ons vesting

wat vir altyd sal bly staan.

Hy beskerm elke mens

wat in geloof na Hom toe gaan.

Hy’s ons Skuiling, Hy’s ons Wapen,

Hy’t die vyand reeds verslaan.

Hy’s die Rots wat ewig staan!

Loof Hom, prys Hom! Halleluja. (3X)

Hy is die Rots wat ewig staan!

Kom deel nou in ons loflied –

hef jou hande op na bo.

Blaas basuine, slaan op tromme

en kom dans voor God se oë.

Kom leef in die oorwinning

van sy Woord waarin ons glo.

Want sy Woord sal ewig staan!

Loof Hom, prys Hom! Halleluja. (3X)

Want Sy Woord sal ewig staan! (3X)

Collection for Huis Stilbaai / Kollekte vir Huis Stilbaai

Light lamps / glowsticks

WELKOM, O STILLE NAG VAN VREDE

Welkom, o stille nag van vrede, onder die suiderkruis,

Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis.

Kersfees kom, Kersfees kom, gee aan God die eer!

Skenk ons ‘n helder Somerkersfees

in hierdie land, o Heer.

Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeue-oue taal.

Kyk, selfs die nagtelike swye vertel die ou verhaal.

Kersfees kom, Kersfees kom, gee aan God die eer!

Skenk ons ‘n helder Somerkersfees

in hierdie land, o Heer.

Voel jy ook nou Sy warm liefde as ons die dag gedenk,

Toe Hy sy Seun aan ons gegee het,

Ons grootste Kersgeskenk.

Christus kom, Christus kom, gee aan God die eer!

Skenk ons ‘n helder Somerkersfees

in hierdie land, o Heer.

Skriflesing: Mat 2: 7 – 12

SILENT NIGHT

Silent night! Holy night!

All is calm, all is bright.

Round yon virgin mother and Child

Holy infant, so tender and mild,

Sleep in heavenly peace. (2X)

Silent night! Holy night!

Son of God, love’s pure light,

Radiant beams from Thy holy face

With the dawn of redeeming grace

Jesus Lord at thy birth. (2X)

STILLE NAG

Stille nag, heilige nag

Jesus kind, lank verwag

Lig uit lig, uit die Vader se ryk

Word uit liefde aan mense gelyk

Loof die hemelse Kind! (2X)

Stille nag, heilige nag

Hemelvors, ons gee ag

op die lied van die engelekoor

Herders het dit die eerste gehoor

Juig, die Redder is daar! (2X)

Stille nag, heilige nag

Jesus Heer, voor U mag

Voor U ryk moet die duisternis swig

Tot in ewigheid bly U die lig

Heer gebore vir ons! (2X)

Final Prayer

All money collected will be donated to:

Alle gelde ingesamel, gaan aan:

Huis Stilbaai

Praise&Worship

31 Desember

18:30

Amfiteater

Leave a comment