Jy is Gekies!
Please note: Any blocks marked “advertisement” are not added by us, but by WordPress. Please ignore these advertisement blocks in following the service.
1) Voorbereiding en Gebed
Goeiemore! Bid hierdie gebed saam om jou hart reg te kry vir die samekoms.
Gelukkig is die nasie wie se God die Here is, die volk wat Hy as sy eiendom gekies het. Uit die hemel kyk die Here, Hy sien alle mense. Uit die plek waar Hy woon beskou Hy al die bewoners van die aarde,
Hy wat elkeen van hulle se denke vorm, insig het in alles wat hulle doen.
Amen
Psalm 33
2) Afkondigings
- VERJAARSDAE:
- 23rd Herman Badenhorst;
- 26th Miriam Matthysen & Lorna Truelove;
- 27th Mervyn Kent.
- HUWELIKSHERDENKINGS
- Geen
-
POPI (Protection Of Personal Information) Act
-
As u nog nie ‘n POPI vorm ingevul het nie, doen dit asb so gou as moontlik 🙂
- Die POPI-wet vereis dat ons (en alle organisasies in Suid-Afrika) u toestemming moet kry om u persoonlike inligting te stoor / publiseer.
- Kan u dus ‘n ander vorm invul met u besonderhede wat u ook vra om spesifiek toestemming te gee om u inligting te stoor en te publiseer, tesame met u handtekening.
- U kan die onderstaande vorm aflaai, of u kan dit by die inligtingstafel in die kerk kry.
Form to Gather Information from People for Church - Stuur asseblief die voltooide vorm ASAP aan Carel-J
-
-
HELP PLAASLIK
- BADISA VOEDSELPAKKIES – Badisa weet van baie kwesbare, arm gesinne wat gedurende hierdie tye nie in staat is om hulself te onderhou nie. Hulle pak en lewer kospakkies by hierdie gesinne af. U kan help deur nie-bederfbare items in die houers wat by SPAR en OK aangebied word, te koop en te plaas.
- Kontak Carel-J as u emosioneel en geestelik sukkel en berading benodig.
- Kontak Carel-J of een van die ouderlinge as u fisiese behoeftes het.
3) Getuienis
As u ‘n getuienis met die ander wil deel, neem asb ‘n video van uself en whatsapp vir my. Ek sal dit dan insluit by die diens.
Dis baie maklik om ‘n video op te neem binne-in Whatsapp:
1) Maak whatsapp oop en druk op my naam.
2) Druk op die kamera knoppie aan die onderkant van die skerm
2) Druk op die “reverse” knoppie () om die foon se voorste kamera te gebruik
3) Hou die sirkel in om ‘n video op te neem.
4) Offerande
As God u lei om hierdie bediening finanseel te ondersteun kan u
- EFT na ons bankrekening
- Still Bay Baptist
ABSA Acc no. 40-8681-9877
Branch code 632005
Acc Type : Business Cheque
- Still Bay Baptist
- As u nie kan EFT nie, kontak asb Bruce Waldek (076 595 9325) vir hulp
5) GEBED
- MENSE OP DIE BULLETIN VIR WIE ONS VANDAG BID:
- Barry & Lorna Truelove,
- Johnie & Corlia Bouwer
-
PRYS-ITEMS
- Prys die Here dat ons weer kan ontmoet (veilig!) In persoon.
- Yvonne Roth het ‘n ligte beroerte gehad maar doen al klaar baie beter. Sy prys die Here dat dit nie ‘n groot beroerte was nie.
-
PRAYER REQUESTS:
- GESONDHEIDSPROBLEME Bid vir mense wat te doen het met gesondheidsprobleme: Martha, Godwin, Yvonne en haar dogter Desiree, Garness, Sue (Delene se suster), Des Schoombie, Cherry (Lynda’s sister), Janine de Villiers
- Bid asb vir Sharn Brummer wat positief getoets het vir COVID-19.
- COVID-19. Die COVID-getalle in Stilbaai en Melkhoutfontein is steeds baie hoog. Bid vir die beskerming en genesing deur God, en ook dat mense wys sal wees om protokolle te volg om die verdere, onnodige verspreiding van die siekte te voorkom.
- Bid vir alle mense wat in publieke plekke werk waar hulle met baie mense in kontak is. Bid dat hulle beskerm word teen COVID-19.
- Bid asseblief vir die hospitale in die Tuinroete (insluitend Riversdal) wat oorvol is, grotendeels a.g.v. COVID-19. Bid vir die dokters en die ander mediese personeel vir krag en uithouvermoë
7) LOFSANG
8) BOODSKAP
10) Laaste Lied
10) Seën
Lees die volgende hardop as ‘n seën oor u en u familie
2 Thessalonisense 3:16
Mag die Here, wat vrede gee, julle altyd in alle opsigte vrede gee! Die Here sal by julle almal wees!
Amen!