Hoe ware verkiesing lyk: #1 KRAG

Our anchor in times of storm – Charles Stanley

For He delivers the needy when he calls, the poor and him who has no helper.
He has pity on the weak and the needy, and saves the lives of the needy.
From oppression and violence He redeems their life, and precious is their blood in his sight.
Amen
Psalm 72:12–14 (ESV)
Please record yourself sharing a testimony and send it to me, so that we can include it in these services.
This can easily be done inside Whatsapp:
1) Open a chat window with me by clicking on my name. (If you don’t have me on Whatsapp, you’ll have to add me: Carel-J 0840717663)
2) Click on the camera icon at the bottom
3) Click on the reverse icon (🔄) to use front-facing camera
4) Hold in the big circle to record a video.
THANK YOU VERY MUCH TO ALL THOSE WHO ARE FAITHFULLY GIVING!
If God leads you to support our ministry, you can either EFT the money into our account (details below) or if you do not have access to EFT, please contact Bruce Waldek to assist you. (Bruce Waldek 076 595 9325).
Still Bay Baptist
ABSA Acc no. 40-8681-9877
Branch code 632005
Acc Type : Business Cheque
We are back in the hall today, so the message preached in the hall today will be available online next week. Today we have another blessed “visiting preacher” speaking on the storms of life.
Read this out loud as a blessing over yourself and your family

LOOF die HERE, o my siel! HERE my God, U is baie groot! Met majesteit en heerlikheid is U be-kleed —
wat Uself omhul met die lig soos met ’n kleed, wat die hemel uitspan soos ’n tentdoek;
wat sy solders bou in die waters, wat van die wolke sy wa maak, wat op die vleuels van die wind wandel,
wat van die winde sy boodskappers maak, van vuurvlamme sy dienaars.
Amen
Psalm 104:1–4
As u ‘n getuienis met die ander wil deel, neem asb ‘n video van uself en whatsapp vir my. Ek sal dit dan insluit by die diens.
Dis baie maklik om ‘n video op te neem binne-in Whatsapp:
1) Maak whatsapp oop en druk op my naam.
2) Druk op die kamera knoppie aan die onderkant van die skerm
2) Druk op die “reverse” knoppie () om die foon se voorste kamera te gebruik
3) Hou die sirkel in om ‘n video op te neem.
As God u lei om hierdie bediening finanseel te ondersteun kan u
Ons gaan vandag voort met ons 1 Thessalonisense reeks in die saal. Die preek sal opgeneem word en volgende week op die aanlyndiens wees.
Vandag is ons bevoorreg om Riekert Botha as ‘n gasprediker te hê. Hierdie is die eerste van sy Vita Dei Woordskool videos. Die reeks trek nou al by 243, so kan kyk gerus na meer as dit vir u tot seen was.
Lees die volgende hardop as ‘n seën oor u en u familie
Amen!